2025:Registrasie
| This page had been kept for historical interest. Should you wish to still engage with other Wikimedians, you may go to our chat groups & social media pages stated at the Help desk page. |
Die noodsaaklike dinge om te weet

Tickets for the in-person event in Nairobi are now sold out. We are blown away by the amazing response. Thanks to everyone who registered to join us in Nairobi, we can't wait to celebrate 20 years of Wikimania with you.
Please join us for the online event! Registration for the virtual event is free and will stay open until Wikimania. The Core Organizing Team is hard at work building a virtual event that will feature more interactive elements than ever before, with new opportunities to connect with one another, with speakers, and with the in-person audience. Hundreds of people have already registered to join virtually, and we want you to be there, too! Register now to be part of it.
As jy 'n beurs van die Wikimedia Foundation ontvang het, sal jy 'n e-pos met 'n registrasiekode en instruksies ontvang om gratis te kan registreer.
Sluit by ons aan terwyl ons 20 jaar van Wikimania vier, in persoon en aanlyn

Aktiwiteite in Nairobi sal op 5 Augustus begin met 'n voor-konferensie dag wat verskeie byeenkomste en sosiale geleenthede insluit, insluitend 'n spesiale samekoms vir gebruikers met uitgebreide regte, die WikiWomen Sommet, en kulturele toere deur die stad en die omgewing vir diegene wat geïnteresseerd is om Nairobi te verken.
Van 6 tot 9 Augustus sal die hoofkonferensie oor verskeie plekke in Gigiri, Nairobi, plaasvind, 'n klein en veilige buurt bekend vir sy internasionale karakter en wat aan die pragtige Karura-bos grens. Sessi es, werksessies en ontmoetings sal alles binne 'n kort stap van mekaar wees.
Sodra jy geregistreer is, ontvang jy al die besonderhede - volle skedule, plekkekaarte, en alles wat jy nodig het om die meeste van jou Wikimania-ervaring te maak.
Karibu Nairobi

Nairobi bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies aan. Ons het vennootskappe met plaaslike hotelle gesluit om Wikimania-deelnemers eksklusiewe afslag te bied. Ontdek die beste hotel aanbiedinge naby Wikimania met hierdie interaktiewe kaart. Daar is 'n paar vennootskapslugmaatskappye wat vliegtuigkaartjie afslag bied aan Wikimania-deelnemers wat na en van Nairobi (NBO) reis.
Vir meer inligting oor hoe om voor te berei vir jou reis, hoe om rond te beweeg in Nairobi, en hoe om die beste van jou tyd in Kenia te maak, lees die reisgids wat ons vir jou voorberei het! As jy enige vrae het, voel vry om ons te e-pos by wikimania
wikimedia.org.