2023:Registrasie

From Wikimania
This page is a translated version of the page 2023:Registration and the translation is 75% complete.
Outdated translations are marked like this.


16–19 August 2023, Singapore and Online
Diversity. Collaboration. Future.

Registrasie vir Wikimanie 2023 is nou oop! Registreer om in Singapoer of aanlyn by te woon.


Kyk asseblief na die regestrasie privaatheidsbeleid.

Virtuele Wikimania, sowel as die registrasie, gebeur deur eventyay — 'n oopbron virtuele en hibriede gebeurtenisplatform.

As jy 'n beurs van die Wikimedia Stigting of 'n geaffilieerde organisasie, sal jy 'n epos ontvang met 'n registrasiekode en instruksies.

Persoonlike registrasie sal vir middagete sorg van 16 tot 19 Augustus; aandete net op 16 en 19 Augustus. WiFi en elektriese proppe sal beskikbaar wees by die konferensielokaal.